Air Conditioning/Lugversorger
253

Wessel Venter Verkoeling, Elektries & Loodgieter

Lewer alle Verkoelings, Elektriese en Loodgieters dienste. Instandhouding, uitreik van "C.O.S." sertifikate, Geysers, Bedrading. Yskaste, lugversorging en komersieël asook noodgevalle. Dreinverstoppings, nuwe installasies, verstopte dreine, vervangings (ook vir versekerings doeleindes), vind van lekkasies binne en buite die huis asook fabrieke. Elektriese Heinings en elektriese motors vir hekke. Ek dek die hele spektrum. Nooddienste beskikbaar 24 uur. Gasinstallasies (Geysers, stowe, kaggels en braaiers) asook die uitreik van gassertifikate.

Nou ook 'n gesertifiseerde installeerder van Stelsels op Elektriese Heinings / Now also a certified Electric Fence System Installer. Sien sertifikaat (Kliek hier) / See certificate (Click here)

Cooling, electrical & plumbing services, maintenance, C.O.S. certificates, wiring, repair fridges, airconds. Drains, new installations, leaks, insurance claims. Emergency services available 24 hours. Electric fencing and electric motors for gates. Gasinstallations (Geysers, stoves, fireplaces, braais). Gas certificates issued.

@2009 Terms and Conditions - site map