Gifts / Geskenke
26
CJ Williams Apteek

P.O. Box/Posbus 186, Delmas, 2210
32 Sarel Cilliers Street/Sarel Cilliersstraat 32, Delmas, 2210
Tel: (013) 665 2281
Fax/Faks: (013) 665 3420
cjwilliams@thelocalchoice.co.za
Facebook (Kliek hier)

The Local Choice CJ Williams

Vir meer as 40 jaar al lewer The Local Choice CJ Williams ‘n persoonlike gesondheidsdiens aan die gemeenskappe van Delmas en omliggende areas.  Ons is by die meeste mediese fondse ingekontrakteer en doen gratis aflewerings in Delmas, Sundra en Eloff.  For more than 40 years, The Local Choice CJ Williams has been rendering a personalized health service to the communities of Delmas and surrounding areas.  We have contracts with most medical schemes in place.  For our customers’ convenience, we do free deliveries in Delmas, Sundra and Eloff. 

Dienste/Services:  Toegewyde en kundige aptekers en aptekersassistente/Dedicated and competent pharmacists and pharmacy assistants. Verskeidenheid van kliniekdienste, insluitende advies, ondersteuning met chroniese siektetoestande, inentings, bloeddruk- en bloedsuikermetings, ens./Variety of clinic services, including advice, support with chronic health conditions, vaccinations, blood pressure – and blood glucose testing, etc.

Produkte/Products: Verskeidenheid van Dis-Chem produkte/Variety of Dis-Chem products. Vitamines en aanvullings/Vitamins and supplements, Huishoudelike produkte soos waspoeier, toiletpapier, ens./Household products such as washing powder, toilet paper, etc. 'n Wye reeks van noodhulpitems/A wide variety of first aid products, Kosmetiese produkte soos grimering en parfuums/Cosmetic products such as make-up and fragrances, Geskenke/Gifts, Foto-ontwikkeling/Photo development.   

Hours / Ure : Weeksdae/Weekdays: 08:00 - 19:00
Saturday/Saterdag: 08:00 - 15:00
Sunday/Sondag: 09:00: - 13:00
Public Holidays/Openbare vakansiedae: 09:00 - 13:00
Besoek ons vandag/Visit us today! 


129
Salon Romanica


Posbus 432, Delmas, 2210
Ria vd Hoff (082 928 4317)
Jetske Fouche (072 746 8713)
info@delmasmall.co.za

Delmas Kersmark

Die Delmas Kersmark is hierdie jaar 17 Jaar oud! Voorwaar 'n mylpaal en groot voorreg vir die organiseerders van die pragtige en unieke funksie! Die Kersmark vind plaas op 1 - 4 November 2016 by die Hervormde Kerk Delmas (Langs KFC). Besoekers en uitstallers van regoor die land is jaarliks deel van die Kersmark. Uitstallers word met die hand uitgesoek om sodoende te verseker dat items uniek en spesiaal is.

Kredietkaart en Debietkaart fasiliteite is beskikbaar. 'n Keurige teetuin is een van die hoogtepunte en sorg vir ure se gesellige kuiertjies. Tye van die mark sal wees vanaf 09:00 - 19:00. Dagboek nou al hierdie besonderse funksie en nooi al u vriende en vriendinne uit om die mark te kom geniet. Kontak die organiseerders vir verder inligting.

The Delmas Christmas Market is 17 years old this year!!! We are so proud to bring you this magnificent function. The market will take place on 1 - 4 November 2016 at the Dutch Reformed Church in Delmas (next to KFC). Visitors and exhibitors attending the Christmas market comes from all part of South Africa. Exhibitors are hand picket and therefore items are unique and special.

Credit card and Debit Card facilities are available. 'n Lovely tea garden will provide a wonderfull time with friends. The market will be open from 09:00 till 19:00. Make a note of the Delmas Christmas Market and invite all of your friends to enjoy a spectacular function! For any further information please contact the organizers.

92
PJ Pretorius Blomme Delmas

Posbus 136, Delmas, 2210
Modderoos Boorde 285, Delmas 2210
Tel No: 083 701 0080 / 084 208 8486
Fax No: 086 514 9737
pretblom@lantic.net
Contact Person: Petro Pretorius

PJ Pretorius Blomme

Verskaffers en verspreiders van vars snyblomme alle bloemistebenodighede (oase, bakkies, linte, vase ens) beskikbaar. Ons kan voorsien in al u behoeftes vir troues, funksies of spesiale geleenthede. Kom bederf jouself met 'n bietjie kleur en geur in jou lewe. Besigheids ure: Maandae - Vrydae 7:00 - 17:00;

@2009 Terms and Conditions - site map