Training / Opleiding
268
Cassellis Accommodation

Strydomstraat 16, Delmas 2210
Adele: 083 400 8573
adelebarkley@mbrokers.co.za

Tina Cowley Leessentrum Delmas

LESERS IS PRESTEERDERS! Belê in u kind se toekoms. Skryf nou in by die TINA COWLEY Leessentrum Delmas.

Geleerdes skryf swak skoolprestsie aan die een of ander leerprobleem toe, waar die Cowley-tegnologie dit as 'n leesprobleem sien. Ons sien lees as die stuk gereedskap waarmee daar in die skool gewerk word. Sou hierdie stuk gereedskap onvoldoende wees, lei dit tot swak prestasie.

@2009 Terms and Conditions - site map