Delmas Herleef

News 0 Comments

Delmas Herleef het Saterdag, 29 Mei Delmas se Begraafplaas onder hande geneem en sakke vol rommel opgeruim. Dankie aan elkeen wat sy/haar tyd opgeoffer het hiervoor. Saam sal ons, ons dorp weer mooi maak. Klik hier vir foto’s …
193946897_3974694322652000_8407803370640528423_n
193946897_3974694322652000_8407803370640528423_n
« 2 of 5 »

Leave a Reply

Compare