Nuwe Stoptekens geplant in Delmas

News 0 Comments

Delmas Herleef in samewerking met Afriforum en Rossgro het op 2 en 3 September splinternuwe stoptekens in Delmas geplant. Aan al die betrokke partye en persone wat dit moontlik gemaak het ‘n groot dankie vanuit die gemeenskap. Klik hier en sien foto’s
FB IMG 1630919728228
FB IMG 1630919728228
« 1 of 7 »

Leave a Reply

Compare